Warren Kliphuis

Hi Desire

Ons Honeymoon by Machangulo Beach Lodge was fantasties gewees!!! Baie baie dankie vir alles.

Ons was baie tevrede en so beindruk met DesireAfrica. Ons sal verseker weer jou dienste gebruik!