Vanessa Boucher

Hi Desire,

Baie dankie vir n heerlike vakansie in Namibia…ek was lekker bederf. Al jou reelings was puik!!
Dit is inderdaad n trip wat ek nooit sal vergeet nie.

Weereens baie dankie vir al jou moeite.

Vanessa