Marionne Smith and Lourens Family

Hi Desire

 

Vreeslik baie dankie vir al jou moeite en geduld.

Die vlieg en transfers was puik.

 

Ek sal met baie oorgawe Veranda Palmer aanbeveel al is hy net 3 ster want dit was mooi, skoon en amazing waarde vir geld en so baie aktiwiteite.

 

Ons waardeer jou baie en sal weer en weer van jou dienste gebruik maak.

 

Marionne Smith and Lourens Family – (South Africa)