Francois La Cock

Desire,
Ons het weereens heerlik gekuier by Asara, die diens was puik en van top gehalte. Die kos uit die Vogue. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is oor ons nie twee aande gebly het nie.
Dankie vir al jou hulp.
Groete